Ken ek jou?
ek is U eiendom
Myne?...
Ek wil naby U wees,
mag ek by U voete sit?
My voete?
Moet jouself nie verneder nie
kom na My
as My kind
nie as 'n slaaf nie
nie as 'n dienaar nie
Kom!
Kom sit aan My regterkant
want
Jy is My kind.
Deur Baas Kabouter©
No comments:
Post a Comment