Saturday, July 31, 2010

Agter-os...

Soos die Afrikaanse spreekwoord lei, agter-os kom ook in die kraal, het die Kabouter die "Blog" kraal gevind.

Ek is nuut met die "blog" ding (is daar 'n Afrikaanse woord vir "blog"?)

No comments:

Post a Comment