Saturday, August 28, 2010

My small World/ My Klein Wêreld

My small World…




I believe the world would be a better place should we all work towards the common goal.What is the common goal we may ask?



The common goal that I see in this world is not one of international wealth, or international glory!No! The common goal is to help those people in our surroundings who we do not normally associate with for various reasons.



I personally believe the only way to truly unite this beautiful land is to change our own, individual mindsets…



Each person should in my view only reach out to one other person, no matter that person’s history or colour. No matter that person’s religion. We are in essence all the same… Did God not create us all?



Are we not equal before God? Jew, Hindu, Moslem, and Christian we are all the same before the Lord!



I belief each person in this world have or had a purpose, Hitler, Napoleon, Mugabe they are all people who made an impact on our daily lives…







My klein wêreld ...



Ek glo dat die wêreld 'n beter plek sou word indien ons almal werk om ‘n gemeenskaplike doel te bereik.Wat is die gemeenskaplike doel wat ons kan vra?



Die gemeenskaplike doel wat ek sien vir hierdie wêreld is nie een van internasionale rykdom, of internasionale eer!



Nee! Die gemeenskaplike doel is om die mense in ons omgewing te help, mense wat ons nie normalweg mee assosieer nie om verskeie redes.



Ek persoonlik glo dat die enigste manier om werklik vereniging in hierdie pragtige land van ons te bring is om ons individuele ingesteldheid te verander ...



Elke persoon mag slegs in my oë uit te reik na een ander persoon, maak nie saak dat die persoon se geskiedenis of kleur. Dit maak nie saak dat die persoon se geloof. Ons is in wese almal dieselfde ... Het God ons nie almal geskep nie?



Is ons nie gelyk voor God? Jood, Hindoe, Moslem, en Christen, ons is almal dieselfde voor die Here! Ek glo elke persoon in hierdie wêreld het of het 'n doel gehaat, Hitler, Napoleon, Mugabe hulle is almal mense wat' n impak op ons daaglikse lewe gemaak het ...

mense

Mense,
Ek verstaan nie mense
      Almal op hulle eie misie,
Verwoes mekaar.

Hoekom?

Wie Sal weet???

Friday, August 27, 2010

Billboard Religion

Driving on teh R21 between Pretoria and Johannesburg, there is a billboard, advertising Jesus!

I must admit, this is very anoying to me (no affence to who ever put this up)!

Should we not live our religion?

Saturday, August 14, 2010

spieëlbeeld

ons is U spieëlbeeld

Hoe anders,
        ons is deur U gemaak

Spieëltjie, Jesus,
        Laat ek meer soos U wees en
en minder soos myself.

Laat die Wêreld U deur my sien
        sonder woorde, of akoorde
net hoe dat ek leef,
        in U.

Sunday, August 1, 2010

Gekruisigde Hande - Lewens Tema

Vir my is "Gekruisigde Hande" 'n lewens tema, dit is waarvolgens elke gelowige behoort te leef.

Die kinders vaarvan gesing word is nie area of ras gemik nie, die is elke kind wat swaarkry... Soweto of Danville. Wit, Swart, Groen kinders is die ouers van more, as ons nie by hulle staan en hulle help om uit hulle omstandighede te hom nie, dan is ons nie werd om onsself gelowiges te noem nie.

Bedelaar in India:
Ek weet ons het in die stede ongelooflik baie mense wat by verkeersligte staan en Geldjie vra, en ja ons kan nie vir hulle elkeen iets gee nie. Ek sal as ek daar by die verkeerslig stop en die Gees lei my om daardie persoon te help, dan sal ek dit doen. Die Gees het die krag van onderskyding, vra Hom om jou te help.
Ek weet ons kan nie as jy by die robot stop met die "geldjie-man" gesels nie, maar ek hoop dat jy as iemand by 'n parkeer area jou om hulp vra jy hulle vra om saam met jou 'n koffie te deel en dalk, net dalk verras daardie persoon jou met ongelooflike stories.
Ek weet dat daar mense wat hoogs geleerd is op die strate leef. Hoekom vra jy? Wel daar gebeur onbeheerbare dinge in somige mense se lewens wat hulle nie kan hanteer nie.

Ons oordeel maklik - Hou op dirnk en jy sal weer regkom - ruk jouself reg, dis nie hoe ons jou ken nie - kom by, jy is beter as hierdie!

Dit is die dinge wat daardie persoon verder van jou af sal wegdryf!

Die regte ding om te doen sal wees, Boeta/Sussa, ek kan sien jy is baie seer, ek wil daar wees vir jou! ek sal luister as jy wil praat...

Dan maak ons die eerste stap in die redding van die mensdom.

So as jy weer sing "Here gee my Gekruisigde Hande wat gee, Gekruisigde Voete wat loop, waar Hy sou loop" hoop ek jy verstaan waarvoor jy vra...

Saturday, July 31, 2010

Aan U Voete

Ken ek jou?
ek is U eiendom
Myne?...
Ek wil naby U wees,
mag ek by U voete sit?
My voete?

Moet jouself nie verneder nie
kom na My
as My kind

nie as 'n slaaf nie
nie as 'n dienaar nie

Kom!

Kom sit aan My regterkant
want
Jy is My kind.

Deur Baas Kabouter©


Gautrain - New beginings!

If you told me a few months ago that I would prefer to use public transport, I would not belief you!

Well that was a few months ago... now i would rather use the Gautrain and Gautrain-buses, it is the best thing ever...

Let me put it to you like this, 25 min to work and not 2 hours...

Comfort like you will not belief, great service!!!

Use it People...